Children’s, Teenage and Educational, Educational Material, Mathematics, Science and Technology, General, Mathematics and Numeracy

Ken & Verstaan Wiskunde Leerdersboek Graad 9 Afrikaans
Paperback Published on: 12/07/2013; Language: Afrikaans
Price: £16.00
wordery
wordery
Synopsis
Ken & Verstaan Wiskunde Graad 9 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek bied: aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van elk van die onderwerpe in die kurrikulum vir Wiskunde ontwikkel, hoofrekene-aktiwiteite om reeds bekende konsepte, en vaardighede te hersien en verder uit te brei, 'n verskeidenheid voorbeelde gerig op leerders se eie ervarings.
Publisher information
- Publisher: Cambridge University Press
- ISBN: 9781107664562
- Languages: Afrikaans