Geheim Van Die Kinders Van Die Maan

Paperback Published on: 15/07/2025; Language: Afrikaans
Price: £9.41
UK delivery included
In stock
Print on demand - Usually dispatched within 7-10 days
Make and edit your lists in your account
wordery
has a fantastic rating on
In stock
Print on demand - Usually dispatched within 7-10 days
wordery
has a fantastic rating on

Synopsis

"Geheim van die Kinders van die Maan" beskryf die avonture wat die Pretorius-gesin beleef na n vliegtuigongeluk wat hulle weerloos in die diepe Kalahariwoestyn laat. Op hulle soeke na hulp vir hulle beseerde vader, word die twee Pretorius tieners deur die San gered en hulle ondervind die fassineerende lewenswyse en geheime van hierdie merkwaardige volk en die unieke wyse wat hulle met die natuur saamleef. Verder, beskryf die boek die opwindende gebeure en gevare wat die kinders moes trotseer, hoe hulle deur barbare ontvoer is, hoe hullen skatkamer ontdek het en ook hoe hulle op verrasende wyse ontsnap het en gered is. Die boek verskaf, deurgans, prikkelende, heilsame maar ook leersame leesstof wat beide ons jonger tiener seuns en dogters sal geniet.

Publisher information

  • Publisher: Amazon Digital Services LLC - Kdp
  • ISBN: 9781997443162
  • Number of pages: 116
  • Dimensions: 216 x 140 x 6 mm
  • Interest age: From 12 years
  • Languages: Afrikaans